Lifestylerealty Lifestylerealty

 

Lifestylerealty

Lifestylerealty

                                                                                   

Situated on the South Western Tip of Africa, this area is among the most beautiful destinations on earth. Breathtaking mountain scenery and long sandy beaches offer unlimited opportunities to relax, unwind and de-stress, while the friendly people and mild climate make this an unforgettable place to live.  

Die skilderagtige dorp lê aan die noordelike hoek van die grootste natuurlike baai in Suid Afrika. Op 'n helder dag, kan Tafelberg van die Adam en Eva Rots formasie op die berg bokant Saldanha gesien word. Die ideale ligging maak van Saldanha 'n paradys vir watersport entoesiaste. Die plaaslike ekonomie is sterk afhanklik van vissery, mossels, seekosverwerking, die hawe en die staal nywerheid.  Saldanha is ook gasheer vir 'n vloot-opleidingsbasis en die Suid Afrikaanse militere akademie. Die bekende SAS Saldanha Natuurreservaat bied 'n uitsig van veldblomme teen die agtergrond van blou seewater gedurende einde-winter tot Lente en Walvisse besoek ook graag hierdie veilige water rondom die natuur reservaat.
Is a beautiful secluded bay, with a seafront of about 2km, situated on the doorstep of Saldanha Bay. "Namakwaland by the sea" is the description for Jacobsbaai. Spring flowers cover this area, making it reminiscent of Namakwaland.  
Dis die Juweel van die weskus. Die pragtige weer lok watersport entoesiaste.   A scenic paradise on the Lagoon with unsurpassed sunsets and many water activities for all to enjoy.
Is die besigheid en die Administratiewe sentrum van die Weskus en die Saldanha Baai munisipaliteit, bied Vredenburg inkopie geleenthede. Die gholfbaan net buite Vredenburg het sy reputasie verdien as een van die bestes en is buitegewoon gewild.
Lê in die hart van die fynbos wereld waar skouspelagtige tonele van veldblomme in en om die dorp gesien kan word in die Lente.
Is one of the world's prime fishing centres. Southwright wales mate here annually, as do the Humpback and Killer Whales. There are also many dolphins to be seen. Watersport enthusiasts will also find the bay very accommodating.
Meaning "Our Father" is a historical and peaceful little fishing village, where many travellers come to relax. Well known "Tietiesbaai" offers beautiful wildflowers during august and September.Whales and Dolphins visit these waters 10 months of the year.
Lifestylerealty Lifestylerealty

     
Lifestylerealty   Lifestylerealty

Property Type

Province

Area

Suburb

From

To